Jaar | Kwalifikasie | Universiteit | |
---|---|---|---|
2018 | Ph.D. | Opvoedkundige Sielkunde | Universiteit van die Vrystaat |
2017 | Sertifikaat | Gevorderde moderering in hoër onderwys | Stellenbosh Universiteit |
2015 | Sertifikaat | Assessering | Universiteit van Suid-Afrika |
2007 | M.Ed. | Leerondersteuning | Noordwes-Universiteit |
2003 | B.Ed. Hons. | Opvoedkundige sielkunde | Noordwes-Universiteit |
1989 | Sertifikaat | ‘n Aanvullende Kwalifikasie in Bybelse Berading en ondersteuning | Ander |
1988 | Sertifikaat | Die begeleiding en Bybelse berading van persone wat algemene geestesgesondheid probleme ervaar | Ander |
1984 | BA Ed. | PU vir CHO |
Jaar | Titel | Publikasie of uitgewer |
---|---|---|
2020 | Christelike Wetenskap | Fontein Uitgewery: Pretoria. |
2019 | THE RECIPROCAL RELATIONSHIP BETWEEN SELF-CONCEPT AND LITERACY ACHIEVEMENT OF ESL LEARNERS | INTED 2019 |
2019 | LITERACY DEVELOPMENT AND SELF- CONCEPT OF ENGLISH SECOND LANGUAGE LEARNERS: A REVIEW OF THEORETICAL PERSPECTIVES | INTED 2019 |
2018 | INTERACTIVE STORYBOOK READING AS AN INTERVENTION STRATEGY TO SUPPORT ESL LEARNERS’ READING COMPREHENSION | Edulearn 2018 |
2018 | ENHANCING THE SELF-CONCEPT OF ESL LEARNERS WITH LITERACY DIFFICULTIES: EXPLORING THE VALUE OF A PSYCHO-LINGUISTIC, WHOLE-LANGUAGE LITERACY INTERVENTION PERSPECTIVE | Edulearn 2018 |
2017 | Roeping en Moedertaal Onderrig in die Aanspreek van die Onderwyskrisis in Suid-Afrika | Die Kerkblad |
2017 | Roeping en Moedertaal Onderrig in die Aanspreek van die Onderwyskrisis in Suid-Afrika (2) | Die Kerkblad |
2017 | THE PREDICAMENT OF ESL LEARNERS IN SOUTH AFRICA: DO OUR CURRENT PRACTICES ENABLE OR DISABLE THE DEVELOPMENT OF LITERACY AMONG ESL LEARNERS? | INTED 2017 |
Datum | Title | Geleentheid |
---|---|---|
2024-09-23 | Spreker by ICO Kongres. 20 Maart 2024. | Johannes Calvtn kerk |
2024-09-05 | Webinaar: SAOU Onderwys Welstand | Webinaar |
2024-09-05 | Uitsending: Pretoria FM saam met Me. Martine van der Walt Persone met doofheid en ander gehoorhindernisse | Radio uitsending |
2024-08-12 | Webinaar: SAOU Transition from Grade 3 to Grade 4 | Webinaar |
2024-08-05 | Webinaar: SAOU How to work with learners who are physically disabled | Webinaar |
2024-07-30 | Werkswinkel Dr. Melody de Jager. Neuro-atipiese hindernisse | Werkswinkel MindMoves |
2024-07-29 | Webinar: SAOU - Self Harm Dr. Anke de Beer | Webinar |
2023-05-24 | Hulp in onderwyspraktyk (HOP Werkswinkels) Organiseerder: Vind 2 keer per jaar plaas, tot voor Covid. Ek is tydens die tydperk drie keer die aanbieder. Reël weer 'n werkswinkel in Mei 2023, wat ek ook aanbied. | Aros Kampus Waverley en in 2023 Aros Kampus Montana |
2019-07-17 | Geletterdheid en leesvaardigheid. | PretoriaFM |
2019-07-15 | Lees | ICO Kongres |
2018-10-24 | Engels Tweede Taal onderrig (ESL) | AROS HOP Werkswinkel |
2018-10-10 | “The quality of the literacy abilities of our learners – The eye of the storm?”, | SAERA Kongres, Pretoria |
2018-07-18 | “Die implementering van ‘n Interaktiewe Storieboek lees Intervensie om Engels Tweede Taal geletterdheid ontwikkeling te ondersteun: Sosio-kulturele leer teorie perspektief". | AROS Kongres, Pretoria |
2017-02-03 | Roeping en Moedertaal Onderrig in die Aanspreek van die Onderwyskrisis in Suid-Afrika. | Akademiese Rede: Jaarlikse Opening Aros |
2017-02-03 | Lewer Akademiese Rede tydens Opening van die Akademiese jaar by Aros | Waverley, Pretoria |
Instansie | Vakgebied | Aantal Jare |
---|---|---|
AROS | Opv. Sielkunde, Leerderondersteuning, Didaktiek | 14 |
AROS | Inklusiewe Onderwys: Honneurs | Tans |
Jaar | Modulekode | Modulenaam |
---|---|---|
2025 | IKLO611 | Inklusiewe Onderwys 1 |
2025 | IKLO621 | Inklusiewe Onderwys 2 |
2025 | LOND521 | Leerondersteuning |
2025 | OPVS511 | Opvoedkundige Sielkunde |
2025 | LOND322 | Leerondersteuning |
2025 | LOIT621 | Leerondersteuning in Taal |
2025 | PNAV631 | Opvoedkundige Navorsing |
Beroep | Instansie | Vanaf | Tot |
---|---|---|---|
Moderator en eksterne eksaminator. | UP; UF | 2018 | 2023 |
Dosent | AROS | 2009 | 2024 |
Onderwyser | Pro Practicum LSEN Skool | 2005 | 2009 |
Berader en Opvoedkundige Terapeut | H/S Frikkie Meyer, Thabazimbi | 2004 | 2008 |
Remedierende Terapeut in Privaat Praktyk | Privaat | 2002 | 2004 |
Onderwyser | Pro Practicum LSEN Skool | 1994 | 2001 |
Onderwyser: Intermediêre Fase | Laerskool Jozini, Noorde van Kwazulu Natal | 1986 | 1986 |
Onderwyser | Hoërskool Schoonspruit, Klerksdorp | 1985 | 1985 |