Terug na bo

Me Sanli Heystek

Programkoördineerder en Lektor


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2023 Sertifikaat Wetenskap en Geloof Aros
2023 Sertifikaat Wêreldbeskouingsleer Aros
2020 M.Ed. Kurrikulumstudies Noordwes-Universiteit
2019 Sertifikaat Moderering van uitkomsgebaseerde assessering ICO
2018 Sertifikaat Uitkomsgebaseerde assessering Edutel
2003 Sertifikaat Uitkomsgebaseerde onderwys Universiteit van Suid-Afrika
1993 BA Hons. Geografie PU vir CHO
1992 H.O.D. PU vir CHO
1991 BA PU vir CHO

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
Aros Sosiale Wetenskappe 6
Aros Werkgeïntegreerde Leer 5
Aros Opvoeding vir Volhoubare Ontwikkeling 4

Modules 2025

Jaar Modulekode Modulenaam
2025 SWET112 Oriëntering tot Sosiale Wetenskappe-onderrig
2025 SWET312 Sosiale Wetenskappe-onderrig 3A
2025 SWET122 Sosiale Wetenskappe-onderrig 1
2025 SWET322 Sosiale Wetenskappe-onderrig 3B
2025 KURS323 Kurikulumstudies
2025 PRAK432 Onderwyspraktyk 4
2025 PRAK232 Onderwyspraktyk 2
2025 SWET212 Sosiale Wetenskappe-onderrig 2A
2025 SWET222 Sosiale Wetenskappe-onderrig 2B
2025 SWET412 Sosiale Wetenskappe-onderrig 4A
2025 SWET422 Sosiale Wetenskappe-onderrig 4B

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Programkoördineerder Intermediêre Fase Aros 2022 2024
Dosent Aros 2018 2024
Deeltydse dosent Aros 2017 2017
Onderwyseres Laerskool Theresapark 2007 2017
Onderwyseres Hoërskool Hendrik Verwoerd 1996 2003
Onderwyseres Meridian College 1995 1995
Onderwyseres Laerskool Wolmaransstad 1994 1994