Jaar | Kwalifikasie | Universiteit | |
---|---|---|---|
2023 | Sertifikaat | Course on Sin | Ander |
2023 | Sertifikaat | Course on Shalom | Ander |
2021 | Sertifikaat | Moodle platvorm | Eiffelcorp |
2017 | Sertifikaat | Gevorderde moderering in hoër onderwys | Stellenbosh Universiteit |
2016 | Ph.D. | Filosofie van die opvoedkunde | Noordwes-Universiteit |
2014 | Sertifikaat | Assessering | Universiteit van Suid-Afrika |
2013 | M.Th. | Dogmatiek | Noordwes-Universiteit |
2010 | B.Th. Hons. | Kerk- en dogmageskiedenis | Universiteit van die Vrystaat |
2009 | B.Th. | Bybeltale | Noordwes-Universiteit |
Jaar | Titel | Publikasie of uitgewer |
---|---|---|
2025 | Faktore wat tot die totstandkoming van die Middeleeuse universiteit as instelling bygedra het. | Tydskrif vir Geesteswetenskappe |
2024 | Verdieping van die begrip “tradisie” in Christelike onderwys vanuit H.G. Stoker se insigte. | TCW |
2024 | 'n Inleidende perspektief op Kurrikulumstudies. Hoofstuk 3: Kurriklumontwikkeling op makro-, meso- en mikrovlak. | Van Schaik Uitgewers. |
2024 | Bullinger’s expression – praedicatio verbi Dei est verbum Dei, within his view of Scripture | Skriflig |
2024 | ’n Kritiese beskouing van die plek van Christelike hoër onderwys in hoër onderwysstelsels | Tydskrif vir Christelike Wetenskap |
2024 | Kritiese evaluering van die onderrig van evolusie as evolusionisme vanuit die KABV vir Lewenswetenskappe. | Tydskrif vir Christelike Wetenskap |
2024 | Die historiesteoretiese verband tussen postmodernisme en marxistiese epistemologie: ’n Christelike perspektief. | Koers |
2023 | Die invloed van denklyne van die Duitse-universiteitsmodel op hedendaagse kwessies binne universiteitswese | Tydskrif vir Geesteswetenskappe |
2023 | Perspective on the Waldensians of the Sixteenth Century from the letters of John Calvin. | The Expository Times |
2022 | Quality of Religiously-Orientated Higher Education in South Africa. | Perspectives on Educational Governance |
2022 | Fundamental Anthropological Principles for Christian Universities: The image and likeness in Adam’s Beatific Vision. | Tydskrif vir Christelike Wetenskap |
2021 | Critical evaluation of Theonomist eschatology. | Skriflig |
2021 | Wêreldbeskouings: Die hantering van konflik deur middel van dialoog. | Van Schaik |
2021 | Assessment of Jean-Jacques Rousseau’s educational concept “natural inclination” from a Reformed worldview perspective. | Tydskrif vir Christelike Wetenskap |
2021 | Worldviews: dealing with conflict through dialogue | In Societal Issues in the Curriculum. Potchefstroom: Van Schaik |
2020 | Van Til se beskouing van Geskiedenis as antwoord op die Postmodernisme | Tydskrif vir Christelike Wetenskap |
2020 | Theodore Beza's Inaugural adress. Analysis. | Internasionale joernaal |
2020 | Reformatoriese lewensvise in Christelike wetenskap vakboek | Fontein |
2019 | Die Verslawing waaroor niemand mag praat nie. | Fontein |
2019 | The Idea of a For-Profit Private Christian University in South Africa. | KOERS |
2018 | Quality Christian Higher Education: Challenges and aspects for consideration in Christian higher education institutions | Aros |
2016 | Epistemologie van Religie: Die wortel van godsdiensverskille. | Tydskrif vir Christelike Wetenskap |
2015 | HG Stoker se denke oor die gemeenskapsuniversiteit | Tydskrif vir Christelike Wetenskap |
2014 | Die Voorsienigheidsleer van Calvyn vanuit sy debatte | Koers |
2013 | Mens, waarom lyk die wêreld so? | Christelike Media |
2013 | Vertrekpunte van die Christelike geloof vir onderwysers. | Aros Uitgewery |
2013 | Om te mag dink: Relativisme en my skermutseling met die Waarheid. | Aros Uitgewery |
2013 | Die Voorsienigheidsleer van Adrio König: ’n Dogma-historiese beoordeling. | Skriflig |
2012 | Die voorsienigheidsleer van Augustinus | Tydskrif vir Christelike Wetenskap |
2012 | Samelewingsleer, aspekte van ’n Christelike samelewing | Aros Uitgewery |
Datum | Title | Geleentheid |
---|---|---|
2024-08-12 | Transkribering van gesprekke met Prof Bennie vd Walt | Pretoria |
2023-11-27 | International Network for Christian Higher Education (INCHE) Afrika-projek. | Kenia |
2022-06-14 | Woon konferensie by | Mukanyo |
2022-05-02 | Toekoms Skerp: Generasie Z | ICO kongres |
2020-05-04 | Kongres lesing by CHE: Considering Quality Christian Higher Education. | CHE |
2019-06-03 | Hoofspreker by Instituut vir Christelike Onderwys Konferensie: Die Christelike verstaan van volwassenheid. | ICO |
2018-10-12 | Problems and solutions for articulation between different higher education institutions. | Aros |
2018-10-08 | Hoofspreker by IAPCHE internasionale kongres in Potchefstroom: Imagining a For-Profit Christian Higher Education Institution in South Africa. | IAPCHE |
2017-05-05 | Universiteitswese: Die opvoeding van mense of monsters | NWU Verdraagsaamheid kommitee |
2017-04-10 | Philosophical principles regarding religious tolerance | CELP |
2016-08-30 | Identiteit van 'n Christelike skool | VCHO kongres |
2016-08-11 | Guidelines for the development of religious Tolerance Praxis in Mono-Religious education institutions | AEDA-kongres Richardsbaai (Kongres in Afrika Opvoedkunde) |
2015-05-20 | Do you know who I am? | EASA se Opvoedkundige kongres |
2014-09-08 | The Christian University and the recognition to openness: A discussion of Galeotti’s Recognition Theory. | EASA |
2013-06-01 | Do you know who I am? Tolerance as recognition | EASA |
2012-10-05 | Die Voorsienigheidsleer van Calvyn | Suid-Afrikaanse Nasionale Calvyn Kongres |
2012-08-01 | Lesing by die Suid-Afrikaanse Nasionale Calvyn Kongres: Die Voorsienigheidsleer van Calvyn | VCHO |
Instansie | Vakgebied | Aantal Jare |
---|---|---|
Aros | Filosofie van die Opvoedkunde | 9 |
Aros | Bybelkunde | 8 |
Aros | Religie Studies | 6 |
Jaar | Modulekode | Modulenaam |
---|---|---|
2025 | WBSL511 | Wêreldbeskouingsleer |
2025 | FLOE621 | Filosofie van die Opvoeding |
2025 | FILO421 | Filosofie van die Opvoedkunde 4 |
2025 | FILO413 | Filosofie van die Opvoedkunde |
2025 | FIBY111 | Bybelkunde en Filosofie |
2025 | FILO521 | Filosofie van die Opvoedkunde |
2025 | LEER114 | Logika, Kritiese en Analitiese Denke |
2025 | BYBK511 | Bybelkunde |
Beroep | Instansie | Vanaf | Tot |
---|---|---|---|
Vakspesialis | Aros | 2024 | 2024 |
Senior Dosent | Aros | 2019 | 2023 |
Akademiese Hoof | Aros | 2018 | 2018 |
Operasionele bestuurder Akademie | Aros | 2016 | 2017 |
Departementshoof: Opvoedkundige Studies en Bybelkunde | Aros | 2015 | 2016 |
Dosent | Aros | 2009 | 2014 |
Onderwyser | Hoërskool Staatspresident C.R. Swart | 2009 | 2010 |
Onderwyser | Dirk Postma | 2009 | 2015 |