Jaar | Kwalifikasie | Universiteit | |
---|---|---|---|
2024 | Kort kursus | Nagraadse studiebegeleiding | Ander |
2024 | Kort kursus | Navorsingsetiek | Ander |
2023 | Ander | Hoe identifiseer onderwysers leerders met diskalkulie en disgrafie? | Ander |
2023 | Ander | Die verborge talente van disleksiese leerders | Ander |
2022 | Sertifikaat | Christelike Filosofie in Wêreldbeskouingsleer | Aros |
2021 | Sertifikaat | Christelike Filosofie in Geloof en Wetenskap | Aros |
2019 | Ph.D. | Multiplikatiewe denke bekwaamheid van leerders met leerprobleme | Universiteit van Pretoria |
2019 | Algemene opleiding | Assessor Afstandsonderrig Program | ICO |
2015 | M.Ed. | Ondersoek in wiskunde onderrig vir leerders met leerprobleme | Universiteit van Pretoria |
2008 | B.Ed. Hons. | Leerondersteuning | Universiteit van Pretoria |
2007 | B.Ed. | Wiskunde, Remediëring en Algemene wetenskap | Universiteit van Pretoria |
Jaar | Titel | Publikasie of uitgewer |
---|---|---|
2024 | Pedagogiese Grondslag van Wiskundeonderrig: 'n Voorbereidingsproses | Groep 7 |
2023 | Inleidende Wiskunde vir die Onderwyser | Groep 7 |
2022 | Elementêre Wiskunde vir die Onderwyser | Groep 7 |
2022 | Basiese Wiskunde vir die Onderwyser | Groep 7 |
2019 | Instructional practices for learners with learning difficulties in mathematics (oral communication) | Conference of the International Group for the Psychology of Mathematics Education |
2019 | Wiskundeonderrig in die klaskamer | Bind en Bou deur ICO |
Instansie | Vakgebied | Aantal Jare |
---|---|---|
University of Pretoria | Intermediêre Wiskunde (JWI 220, JWI 410) | 3 jaar |
University of Pretoria | Profesionele Studies (JPS121) | 5 jaar |
University of Pretoria | Perspektiewe op die rol van die onderwyser van vroeër tot nou (OPV 112) | 4 jaar |
University of Pretoria | Akademiese Diensleer (ACS 300) | 1 jaar |
University of Pretoria | Leerondersteuning, Lesstudies en Onderrigstrategieë (FCL 400) | 2 jaar |
University of Pretoria | Fundamentele Wiskundige Konsepte (JWI 181) | 2 jaar |
University of Pretoria | Kurrikulum in die klaskamer (OPV 212) | 3 jaar |
University of Pretoria | Kurrikulum ontwerp en ontwikkeling (CDD 710) | 3 jaar |
Privaat | Remediërende Hulp - Wisk en Taal | 3 jaar |
Privaat | Wiskunde ekstra klasse | 9 jaar |
Jaar | Modulekode | Modulenaam |
---|---|---|
2025 | WISO111 | Oriëntering tot Wiskunde-onderrig |
2025 | GVWO111 | Grondslag van Wiskunde-onderrig |
2025 | WISO212 | Wiskunde-onderrig 2A |
2025 | LOND322 | Leerondersteuning |
2025 | LOND422 | Leerderondersteuning 4 |
2025 | PRAK432 | Onderwyspraktyk 4 |
2025 | WISO322 | Wiskunde-onderrig 3B |
2025 | WISO411 | Wiskunde-onderrig 4A |
2025 | WISO412 | Wiskunde-onderrig 4A |
2025 | WISO421 | Wiskunde-onderrig 4B |
2025 | WISO422 | Wiskunde-onderrig 4B |
2025 | PRAK232 | Onderwyspraktyk 2 |
2025 | WISO222 | Wiskunde-onderrig 2B |
2025 | IWIS111 | Elementêre Wiskunde vir Intermediêre Fase |
2025 | EWIS311 | Elementêre Wiskunde |
2025 | OWIS121 | Inleidende Wiskunde |
2025 | LOIW611 | Leerondersteuning in Wiskunde |
2025 | PNAV631 | Opvoedkundige Navorsing |
Beroep | Instansie | Vanaf | Tot |
---|---|---|---|
Dosent | Aros | 2019 | 2021 |
Dosent | Universiteit van Pretoria/ University of Pretoria | 2011 | 2018 |
Onderwyser | Transvalia School (LSEN) | 2008 | 2011 |