Jaar | Kwalifikasie | Universiteit | |
---|---|---|---|
2023 | Sertifikaat | Ná die voltooiing van hierdie module sal studente die konsep “wêreldbeskouing” kan evalueer; ’n Christelik-reformatoriese wêreldbeskouing kan formuleer; kennis van die geskiedkundige ontwikkeling van universiteitswese kan demonstreer om sodoende die universiteitswese van die hede te verstaan; en module-inhoud op die werksplek in die praktyk kan toepas. | Aros |
2019 | Sertifikaat | Moderatorskursus | Ander |
2018 | Sertifikaat | Assesering | Edutel |
2012 | B.Dieëtkunde | Dieëtkunde | Universiteit van Pretoria |
Instansie | Vakgebied | Aantal Jare |
---|---|---|
Aros | Wiskunde en wetenskap assisstent | 1 |
Aros | Wiskunde en Wetenskap Dosent | 4 |
Jaar | Modulekode | Modulenaam |
---|---|---|
2025 | WISO222 | Wiskunde-onderrig 2B |
2025 | WISO122 | Wiskunde-onderrig 1 |
2025 | IWIS111 | Elementêre Wiskunde vir Intermediêre Fase |
2025 | VERA211 | Verbruikerstudie 2A |
2025 | PRAK432 | Onderwyspraktyk 4 |
2025 | PRAK232 | Onderwyspraktyk 2 |
2025 | WISO312 | Wiskunde-onderrig 3A |
2025 | EWIS311 | Elementêre Wiskunde |
2025 | OWIS121 | Inleidende Wiskunde |
Beroep | Instansie | Vanaf | Tot |
---|---|---|---|
Dosent | Aros | 2019 | 2023 |
Akademiese assisstent | Aros | 2018 | 2019 |
Buite merker | Hoërskool FH Odendaal | 2017 | 2021 |
Dieetkundige | Elmien Meyer Praktyk | 2015 | 2018 |
Buite merker | HTS John Vorster | 2015 | 2016 |
Dieetkundige | Life Healthcare (Nestlé) | 2014 | 2017 |
Dieetkundige | Dr. Fourie Praktyk | 2014 | 2017 |
Dieetkundige | Tshwane Rehabilitasie hospitaal | 2012 | 2013 |