Jaar | Kwalifikasie | Universiteit | |
---|---|---|---|
2019 | Sertifikaat | Moderering | ICO |
2010 | B.Ed. | Senior & VOO | Aros |
2010 | Sertifikaat | Assessering | Noordwes-Universiteit |
Instansie | Vakgebied | Aantal Jare |
---|---|---|
Gereformeerde skool Dirk Postma | Fisiese wetenskap | 2 |
Gereformeerde skool Dirk Postma | Ingenieurs Grafika en Ontwerp | 7 |
Gereformeerde skool Dirk Postma | Tegnologie | 3 |
HTS John Vorster | Ingenieurs Grafika en onwerp | 2 |
HTS John Vorster | Fisiese wetenskap | 2 |
Sol-Tech | Ingenieurs wetenskap | 2 |
Sol-Tech | Industrieële Elektronika | 2 |
AROS | Wetenskap, Wiskunde en Tegnologie | 4 |
Jaar | Modulekode | Modulenaam |
---|---|---|
2025 | WTEG311 | Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 3A |
2025 | WTEG111 | Oriëntering tot Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig |
2025 | WTEG321 | Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 3B |
2025 | WTEG121 | Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 1 |
2025 | PRAK432 | Onderwyspraktyk 4 |
2025 | WTEG211 | Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 2A |
2025 | WTEG221 | Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 2B |
2025 | PRAK332 | Onderwyspraktyk 3 |
Beroep | Instansie | Vanaf | Tot |
---|---|---|---|
Dosent | AROS | 2018 | 2022 |
Lektor | Sol-Tech | 2016 | 2017 |
Onderwyser | HTS John Vorster | 2014 | 2015 |
Onderwyser | Gereformeerde skool Dirk Postma | 2007 | 2013 |