Jaar | Kwalifikasie | Universiteit | |
---|---|---|---|
2017 | Sertifikaat | Gevorderde assessering in hoër onderwys. | Stellenbosh Universiteit |
2017 | Sertifikaat | Gevorderde moderering in hoër onderwys | Stellenbosh Universiteit |
1993 | M.Ed. | Opvoedkundige Leiding | Randse Afrikaanse Universiteit |
1993 | M.Ed. | Beroepsoriënteringspedagogiek | Universiteit van Pretoria |
1988 | B.Ed. | Onderwysbestuur | Universiteit van Pretoria |
1986 | BA | Sielkunde | Universiteit van Pretoria |
1984 | Diploma | Jeugweerbaarheid | Onderwyskollege vir Verdere Opleiding |
1977 | H.O.D. | Junior primêr | Onderwyskollege Pretoria |
Jaar | Modulekode | Modulenaam |
---|---|---|
2025 | PREL511 | Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels |
2025 | OWRR113 | Onderwysreg |
2025 | ONBS123 | Klaskamerbestuur |
2025 | BSSK621 | Die Bestuur van Skoolkultuur |
2025 | OBFB621 | Finansiële Bestuur |
2025 | PRAK122 | Onderwyspraktyk 1 |
2025 | IEBW121 | Inleiding tot Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
2025 | ONSA322 | Onderwys in Suid-Afrika |
2025 | PNAV631 | Opvoedkundige Navorsing |
Beroep | Instansie | Vanaf | Tot |
---|---|---|---|
Departementshoof | Aros | 2017 | 2022 |
Dosent | Aros | 2015 | 2017 |
Skoolhoof | Laerskool Hermanstad | 1999 | 2015 |