Terug na bo

Dr Nadine Broodryk

Senior Lektor


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2019 Ph.D. Kurrikulum- en Instruksionele Ontwerp en Ontwikkeling Universiteit van Pretoria
2013 NGHOS Professionele ontwikkeling en leerbevordering Universiteit van Pretoria
2010 M.Sc. Plantekologie Universiteit van Pretoria
2006 B.Sc. Hons. Plantwetenskappe Universiteit van Pretoria
2005 B.Sc. Ekologie Universiteit van Pretoria

Publikasies

Jaar Titel Publikasie of uitgewer
2018 The role of action research in my autoethnographical transition from the natural sciences to scholarship in education. ALARj
2014 Long-term vegetation dynamics (40 yr) in the Succulent Karoo, South Africa: effects of rainfall and grazing. Applied Vegetation Sience

Aanbiedings

Datum Title Geleentheid
2022-09-22 Wat beteken dit om ’n student in die 21ste eeu te wees? Aros Colloquium
2017-09-26 "Being a student in the 21st century." Jaarlikse Konferensie in Hoër Onderwys, Universiteit van Kwazulu-Natal, Durban (Aanbieding)
2015-10-09 "Being a student in the twenty-first century." Fakulteit Opvoedkunde, Navorsings-'Indaba', Universiteit van Pretoria (Aanbieding)
2009-11-24 "A recent innovation in astronomy education: the Mobile Planetarium in the Western Cape." Konferensie: Suid-Afrikaanse Vereniging vir Wetenskap en Tegnologie Sentrums, Sutherland (Aanbieding)
2006-08-21 "Long–Term Monitoring of the Vegetation in the Goegap Nature Reserve in Namaqualand, South Africa." Konferensie: "Arid Zone Ecology Forum" (AZEF), Kamieskroon, Namakwaland 2006 (Aanbieding)
2005-01-03 Langtermynmonitering van die plantegroei in die Goegap Natuurreservaat, Namakwaland Departement Plantwetenskappe, Universiteit van Pretoria
2004-10-04 'n Vergelykende studie van die plantegroei in die Drakensberge langs verskillende hoogte gradiënte Departemente Plantwetenskappe en Dierkunde, Universiteit van Pretoria
2004-07-05 Plantegroei- en Wildlewenavorsingsprojek uitgevoer in die Bonamanzie Natuurreservaat Departemente Plantwetenskappe en Dierkunde, Universiteit van Pretoria
2004-01-05 "The effect of abscisic acid (ABA) on the stomata of a Commulina species" (Verslagnaam) Departement Plantwetenskappe, Universiteit van Pretoria

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) Biologie: Eerstejaar, nasiener 1
Universiteit van Pretoria Plantwetenskappe: Veld-, laboratorium-, opvoedkundige- en navorsingsassistent 6
Universiteit van Pretoria Geografie: Opvoedkundige- en navorsingsassistent 2
Universiteit van Pretoria Chemie-metodologie (BEd): VOO-fase, finalejaar 1
Universiteit van Pretoria Professionele ontwikkeling (NGSHO): Werksplekassessering 2
Universiteit van Pretoria Algemene opvoedkunde in die klaskamer: Tweedejaar BEd 1
Universiteit van Pretoria Natuurwetenskaplike Opvoedkunde (NGSO; IF, VOO): Onderrig van studente; assessering in skole 2
Universiteit van Pretoria Mede-eksaminator: BEd Hons; NGSO Mondelinge eksamens (Leerfasilitering; Kurrikulum Ontwikkeling) 4
Universiteit van Pretoria Geografie, Geoinformatika en Meteorologie: Eerstejaar BSc Weerkunde 1
Universiteit van Pretoria Kurrikulum Ontwikkeling: NGSHO 1
Aros Kurrikulumstudies 1
Aros Natuurwetenskappe en Tegnologie 3

Modules 2025

Jaar Modulekode Modulenaam
2025 WTEG211 Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 2A
2025 WTEG412 Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 4A
2025 WTEG422 Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 4B
2025 WTEG221 Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 2B
2025 EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies
2025 PRAK432 Onderwyspraktyk 4
2025 WTEG111 Oriëntering tot Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig
2025 WTEG121 Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 1
2025 WTEG311 Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 3A
2025 WTEG321 Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 3B
2025 PRAK332 Onderwyspraktyk 3

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Dosent Aros 2020 2023
Konsultant: Opvoedkunde-Spesialis Vryskut 2017 2019
Dosent: Department van Wetenskap, Wiskunde en Tegnologie vir Onderwys Universiteit van Pretoria 2015 2015
Skoolassesserings (Natuurwetenskappe): NGSO Universiteit van Pretoria 2015 2015
Werksplekassesserings van dosente: NGSHO Universiteit van Pretoria 2013 2014
Mede-eksaminator: BEd Hons; NGSO Mondelinge eksamens (Leerfasilitering, Kurrikulum Ontwikkeling) Universiteit van Pretoria 2013 2016
Assistent-dosent: NGSHO Universiteit van Pretoria 2013 2013
Skoolassesserings (Natuurwetenskappe): NGSO Universiteit van Pretoria 2012 2012
Dosent: Departement van Geografie, Geoinformatika en Meteorologie Universiteit van Pretoria 2011 2011
Konferensie- en werkswinkel-koördineerder ACCESS: "Applied Centre for Climate and Earth Systems Science" en Universiteit van Pretoria 2011 2011
Ekoloog Nkwe Ridge Sterrewag 2010 2011
Wetenskap-kommunikeerder Sci-Enza Wetenskapsentrum 2008 2009
Tutor/Opvoedkundige assistent: Plantwetenskappe/Molekulêre en Selbiologie/Biologie Universiteit van Pretoria 2004 2010